Handelinge 17:27 “God se doel met die nasies was om Hom te soek…

Die afgelope ruk verfraai die swaeltjies ons lugruim.

‘n Groot avontuur lê voor. . .

Hulle is op soek, op reis, na meer van die son, om soveel moontlik lig te vind, en is wonderbaarlik geskape daarvoor!

Hoe kan hulle, sonder enige kompas of kaart, hul weg vind na die plek waar daar oorvloed lig is, terwyl óns so dikwels die pad byster raak en koers verloor?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation