{"id":193,"date":"2015-11-27T09:58:21","date_gmt":"2015-11-27T09:58:21","guid":{"rendered":"http:\/\/digbyu.co.za\/?p=193"},"modified":"2017-11-26T17:45:35","modified_gmt":"2017-11-26T17:45:35","slug":"n-nuwe-seisoen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/2015\/11\/27\/n-nuwe-seisoen\/","title":{"rendered":"&#8216;n Nuwe Seisoen"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p><em>Lukas 2:9a <\/em><em>Meteens staan daar &#8216;n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn.<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Ek het \u2018n kosbare vriendin wat n\u00e1 \u2018n 15 jaar woestyntyd in haar lewe \u2018n nuwe lente beleef. Sy is onlangs met die wonderlikste man getroud en dit is \u2018n belewenis om hulle dop te hou. Hulle albei straal van liefde vir mekaar en vir hulle Here wat hierdie nuwe seisoen so onverwags, so totaal onbepland van hulle kant af, vir hulle gegee het. Hulle is albei geskaaf en het sag geraak, \u00a0so gereed gemaak vir wat Hy op Sy volmaakte tyd wou gee.<\/p>\n<p>In verwondering oor nuwe seisoene, stap ons later in die vroe\u00eb aandluggie in hulle pragtige tuin en ek ervaar iets van \u2018n ander Tuin . . . My oog val op die pienk engeltrompet (in Engels <em>angel trumpet<\/em>) en toe weet ek: ook hul kondig \u2018n nuwe seisoen aan, die pienk kleur van genesing en die sagte lig daar beaam dit.<\/p>\n<p>Gebed: Dankie Heer dat ons ook in hierdie Adventtyd daaraan herinner word dat \u2018n engel, \u2018n boodskapper, \u2018n nuwe seisoen aangekondig het en dat U lig oral is, op alles val en dat U koninkryk baie naby gekom het. Gee dat ons U trompette sal wees wat die goeie nuus sal uitdra en so genesing bring vir \u2018n stukkende, seer w\u00eareld.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Angel-trumpet.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone wp-image-3908\" src=\"http:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Angel-trumpet-300x225.jpg\" alt=\"\" width=\"491\" height=\"368\" srcset=\"https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Angel-trumpet-300x225.jpg 300w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Angel-trumpet-768x576.jpg 768w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Angel-trumpet-1024x768.jpg 1024w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Angel-trumpet.jpg 1280w\" sizes=\"(max-width: 491px) 100vw, 491px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&nbsp; Lukas 2:9a Meteens staan daar &#8216;n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. &nbsp; &nbsp; Ek het \u2018n kosbare vriendin wat n\u00e1 \u2018n 15 jaar woestyntyd in haar lewe \u2018n nuwe lente beleef. Sy is onlangs met die wonderlikste man getroud en dit is \u2018n <span class=\"ellipsis\">&hellip;<\/span> <span class=\"more-link-wrap\"><a href=\"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/2015\/11\/27\/n-nuwe-seisoen\/\" class=\"more-link\"><span>Read More &rarr;<\/span><\/a><\/span><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":3907,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[7,9],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/193"}],"collection":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=193"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/193\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3909,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/193\/revisions\/3909"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3907"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=193"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=193"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=193"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}