{"id":2189,"date":"2016-12-02T04:17:19","date_gmt":"2016-12-02T04:17:19","guid":{"rendered":"http:\/\/digbyu.co.za\/?p=2189"},"modified":"2016-12-02T05:07:48","modified_gmt":"2016-12-02T05:07:48","slug":"die-les-het-amper-by-my-verbygegaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/2016\/12\/02\/die-les-het-amper-by-my-verbygegaan\/","title":{"rendered":"Di\u00e9 les het amper by my verbygegaan. . ."},"content":{"rendered":"<p><em>Psalm 119:68\u00a0U is goed en U doen goed; leer my u voorskrifte.<\/em><\/p>\n<p>Dit het so onverwags gebeur: ek is skielik bygedam, op my duim. Ek het my hand na agter uitgesteek omdat ek iets agter my kop gehoor het en daar steek die by my so onverwags, so seer. Iemand help om die angel met \u2018n mes uit te skraap. . .<\/p>\n<p>Die raad kom in: smeer koeksoda, tandepasta of heuning aan. Heuning?! Nee dankie, op hierdie stadium wil ek asseblief niks weet van enige by-produk nie!<\/p>\n<p>Aristoteles het ges\u00ea: <em>Ons kan nie leer sonder pyn nie.<\/em><\/p>\n<p>Met die pynlike rooi swelsel, het ek gaan stilword. Wat wil di\u00e9 pyn my leer? Toe kom dit: het ons nie maar almal, soos \u2018n by, twee ekstreme kante nie? Aan die een kant is ons in staat om soetheid en heilsaamheid te bring en aan die ander kant het ons \u2018n giftige angel. . .<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/By-op-blom.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone wp-image-2182\" src=\"http:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/By-op-blom-300x281.jpg\" alt=\"by-op-blom\" width=\"526\" height=\"493\" srcset=\"https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/By-op-blom-300x281.jpg 300w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/By-op-blom-768x719.jpg 768w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/By-op-blom.jpg 855w\" sizes=\"(max-width: 526px) 100vw, 526px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Hoeveel keer bring ek my angelkant na vore, veral met woorde wat seerder as bysteke kan wees en onsigbare pynlike wonde veroorsaak? Dit tref my ook dat hoe selfvernietigend die interaksie vir die by was. . .<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/By-wat-op-kop-staan.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone wp-image-2183\" src=\"http:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/By-wat-op-kop-staan-300x247.jpg\" alt=\"by-wat-op-kop-staan\" width=\"523\" height=\"431\" srcset=\"https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/By-wat-op-kop-staan-300x247.jpg 300w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/By-wat-op-kop-staan-768x631.jpg 768w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/By-wat-op-kop-staan.jpg 774w\" sizes=\"(max-width: 523px) 100vw, 523px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Niemand is goed nie, ons het almal angels. Vreemd genoeg, laat ons angelkante ons besef dat ons sonder die Here niks goeds kan doen nie. Tog aanvaar Hy ons met albei ons kante en het Hy boonop die angel van ons sonde aan sy liggaam aan die kruis gedra.<\/p>\n<p>Dis my begeerte dat hierdie pynlike les sal bly vassteek, dat dit nie by my sal verbygaan nie.<\/p>\n<p><em>Lyding is \u2018n streng onderwyser, maar \u2018n uitstekende een,\u00a0<\/em>volg die spreekwoord.<\/p>\n<p>Gebed: Here, help my asseblief om ook van my angelkant bewus te wees en eerder egte soetheid, U soetheid, in mense se lewens te bring. Al wat ek moet doen is om digby U te bly vir U werking in my.<\/p>\n<p>Dalk kan ek na \u2018n paar dae die woorde van die psalmskrywer beaam in <em>Psalm 119:71\u00a0Dit is vir my goed dat ek swaargekry het, want daardeur het ek u voorskrifte geleer. <\/em><\/p>\n<p>So leer ons wat die hoofsaak en wat bysake is.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/IMG_2081.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone wp-image-2184\" src=\"http:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/IMG_2081-200x300.jpg\" alt=\"img_2081\" width=\"423\" height=\"634\" srcset=\"https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/IMG_2081-200x300.jpg 200w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/12\/IMG_2081.jpg 682w\" sizes=\"(max-width: 423px) 100vw, 423px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Psalm 119:68\u00a0U is goed en U doen goed; leer my u voorskrifte. Dit het so onverwags gebeur: ek is skielik bygedam, op my duim. Ek het my hand na agter uitgesteek omdat ek iets agter my kop gehoor het en daar steek die by my so onverwags, so seer. Iemand help om die angel met <span class=\"ellipsis\">&hellip;<\/span> <span class=\"more-link-wrap\"><a href=\"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/2016\/12\/02\/die-les-het-amper-by-my-verbygegaan\/\" class=\"more-link\"><span>Read More &rarr;<\/span><\/a><\/span><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2205,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[5,7,12,11,9,10,6,4,8,3],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2189"}],"collection":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2189"}],"version-history":[{"count":14,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2189\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2203,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2189\/revisions\/2203"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2205"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2189"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2189"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2189"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}