{"id":2619,"date":"2017-02-24T04:28:37","date_gmt":"2017-02-24T04:28:37","guid":{"rendered":"http:\/\/digbyu.co.za\/?p=2619"},"modified":"2017-11-26T16:13:29","modified_gmt":"2017-11-26T16:13:29","slug":"ysblomme-wat-mens-nie-koud-laat-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/2017\/02\/24\/ysblomme-wat-mens-nie-koud-laat-nie\/","title":{"rendered":"Ysblomme wat mens nie koud laat nie. . ."},"content":{"rendered":"<p><em>Ps 147:16 Hy stuur die sneeu. . .<\/em><\/p>\n<p>Vriende van ons woon op die oomblik in Duitsland. Hulle stuur onlangs vir ons hierdie sneeufoto:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/IMG-20170209-WA0007.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone  wp-image-3856\" src=\"http:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/IMG-20170209-WA0007-169x300.jpg\" alt=\"\" width=\"320\" height=\"568\" srcset=\"https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/IMG-20170209-WA0007-169x300.jpg 169w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/IMG-20170209-WA0007-576x1024.jpg 576w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/IMG-20170209-WA0007.jpg 747w\" sizes=\"(max-width: 320px) 100vw, 320px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Dis \u2018n sneeuvlokkie, of eintlik \u2018n sneeukristal, op &#8216;n wintersbaadjie! Die whatsapp-vriendegroep was dadelik in vervoering oor die onverwagte skoonheid daarvan.<\/p>\n<p>Dit herinner my toe aan iets wat my bybly omtrent \u2018n man genaamd Wilson Bentley wat vanaf 1865-1931 geleef het. Hy was een van die eerste bekende sneeuvlokkie-fotograwe. Dit was \u2018n moeilike taak, want selfs onder vriespunt is sneeuvlokkies se bestaan baie kortstondig, omdat hulle sublimeer (gaan direk na die gasfase).<\/p>\n<p>Hy het dit so goed gedoen dat skaars enige iemand anders vir byna 100 jaar groot moeite gedoen het om foto&#8217;s van sneeuvlokkies te neem. \u00a0Hy het meer as 5000 foto\u2019s daarvan geneem en elkeen van die kristalle was uniek!<\/p>\n<p>Hier is &#8216;n kort video:<\/p>\n<iframe loading=\"lazy\"  id=\"_ytid_68468\"  width=\"580\" height=\"435\"  data-origwidth=\"580\" data-origheight=\"435\"  src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/yo83aO-r5zM?enablejsapi=1&autoplay=0&cc_load_policy=0&cc_lang_pref=&iv_load_policy=1&loop=0&modestbranding=0&rel=1&fs=1&playsinline=0&autohide=2&theme=dark&color=red&controls=1&\" class=\"__youtube_prefs__  no-lazyload\" title=\"YouTube player\"  allow=\"autoplay; encrypted-media\" allowfullscreen data-no-lazy=\"1\" data-skipgform_ajax_framebjll=\"\"><\/iframe>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Bentley het die sneeuvlokkies po\u00ebties beskryf as &#8220;klein wonderwerke van skoonheid&#8221;.<\/p>\n<p>Hieronder is 72 so bymekaar:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Sneeuvlokkies-Wilson-Snowflake-Bentley.png\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone wp-image-2614\" src=\"http:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Sneeuvlokkies-Wilson-Snowflake-Bentley-300x266.png\" alt=\"\" width=\"531\" height=\"471\" srcset=\"https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Sneeuvlokkies-Wilson-Snowflake-Bentley-300x266.png 300w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Sneeuvlokkies-Wilson-Snowflake-Bentley.png 707w\" sizes=\"(max-width: 531px) 100vw, 531px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Dit laat mens jou onvermo\u00eb besef om in woorde uit te druk, d\u00edt wat mens hier ervaar. . . Tog sal ek iets probeer weergee van d\u00edt wat my hart aanraak.<\/p>\n<p>Hier is oorvloedige skoonheid vanuit &#8216;n onuitputlike Bron en elkeen is inderdaad &#8216;n wonderwerk!<\/p>\n<p>&#8216;n Mens kan amper nie glo wat mens sien nie, dis verstommend, die sesvoudige simmetrie, die briljante orde in elkeen. Die delikate detail is onbeskryflik. U\u00a0openbaar uself in elkeen van hulle. . . Ek ervaar ook iets daarvan hoe U dit moes geniet het om elkeen te skep, dat dit goed is in U o\u00eb en ook dat U bly is wanneer ons dit geniet.<\/p>\n<p>O Heer, U plaas soveel skoonheid in hierdie sneeukristalle wat vir so &#8216;n vlietende oomblik bestaan. Hoeveel meer skoonheid plaas U nie in ons, die kroon van U skepping, wat na U beeld geskape is nie?!<\/p>\n<p>U het &#8216;n meesterplan met elkeen van hulle en so ook met ons, al kan ons dit nie nou sien nie, want hier op aarde sal ons altyd net ten dele ken. Laat ons rus in die wete dat U weet wat u unieke plan met elkeen van ons is. \u00a0Ons kan bloot net glo en U totaal vertrou dat alles eendag vir ons duidelik sal wees. Wat &#8216;n wonderlike vooruitsig!<\/p>\n<p>Wilson Bentley het die sneeukristalle &#8220;ysblomme&#8221; genoem. Selfs in die koudste weer, selfs in stormwinterweer, bring U steeds vir u kinders blomme! Daarmee saam bring U vir ons &#8216;n vonkie warmte vanuit U vurige, oorvloedige liefde vir ons. . .<\/p>\n<p><em>(Foto&#8217;s van sneeukristalle uit Duitsland: Bertus Malan)<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ps 147:16 Hy stuur die sneeu. . . Vriende van ons woon op die oomblik in Duitsland. Hulle stuur onlangs vir ons hierdie sneeufoto: Dis \u2018n sneeuvlokkie, of eintlik \u2018n sneeukristal, op &#8216;n wintersbaadjie! Die whatsapp-vriendegroep was dadelik in vervoering oor die onverwagte skoonheid daarvan. Dit herinner my toe aan iets wat my bybly omtrent <span class=\"ellipsis\">&hellip;<\/span> <span class=\"more-link-wrap\"><a href=\"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/2017\/02\/24\/ysblomme-wat-mens-nie-koud-laat-nie\/\" class=\"more-link\"><span>Read More &rarr;<\/span><\/a><\/span><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[7,12,11,9,10,6,8],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2619"}],"collection":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2619"}],"version-history":[{"count":61,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2619\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3857,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2619\/revisions\/3857"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2619"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2619"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2619"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}