{"id":6847,"date":"2020-01-31T19:19:05","date_gmt":"2020-01-31T19:19:05","guid":{"rendered":"http:\/\/digbyu.co.za\/?p=6847"},"modified":"2020-01-31T19:30:25","modified_gmt":"2020-01-31T19:30:25","slug":"immergroen-vars-en-nuut","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/2020\/01\/31\/immergroen-vars-en-nuut\/","title":{"rendered":"Immergroen, vars en nuut"},"content":{"rendered":"\n<p><em>Spreuke 4:23 (DB) Wees\nversigtig wat jy dink. Jou denke kan jou lewe ingrypend be\u00efnvloed.<\/em><\/p>\n\n\n\n<p>Die eerste maand van die nuwe jaar l\u00ea op sy rug en ons smag dalk alreeds na \u2018n stadiger leefpas. . .<\/p>\n\n\n\n<p>Ons\nhet elke nuwe jaar soveel nuwe voornemens, maar ons besigraak laat baie daarvan\nvinnig kwyn.<\/p>\n\n\n\n<p>Dit\ntref my die afgelope ruk opnuut hoe \u2018n belangrike rol mens se gedagtes speel en\nhoeveel energie dit kan steel. . . \u2018n Mens kan so om en om en om dieselfde ou\ngeykte gedagtes bly dink. Iemand s\u00ea dis soos \u2018n hond wat sy eie stert bly jaag.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Dit was ook vir my &#8216;n &#8220;eye-opener&#8221; om waar te neem hoeveel keer my gedagtes hulle kringetjies al malend en herhalend sluit om gebeure in die verlede en ook in die geantisipeerde toekoms en nie hier in die hede is, wat tog die enigste werklikheid is nie! Verder is my gedagtes wat die hede betref dikwels vol weerstand en nie-aanvaardend teenoor wat nou aan die gebeur is. . . Boonop is daar ook kritiese, veroordelende en vreesgedagtes en nog baie ander waarop ek glad nie trots is nie.<\/p>\n\n\n\n<p>Hierdie bewusbewording word nou elke keer vir my \u2018n gulde geleentheid om dit aan die Here oor te gee en te vra om my in my swakke mensheid te help om anders en nuut te dink om dan uit hierdie sinlose kring te kom.<\/p>\n\n\n\n<p>Ek wil nuwe, lewegewende en immergroen gedagtes dink wat alleen Hy kan gee, gedagtes wat op Hom en sy koninkryk gerig is.<\/p>\n\n\n\n<p>Hoe wonderlik anders sal ons w\u00eareld nie wees as elkeen van ons gereelde oomblikke deur die dag stil word en onsself net hierdie een vraag te vra: <em>Waaraan dink ek nou?<\/em>  Mag ons dan ons Here toelaat om ons denke te vernuwe! Hy wil! <\/p>\n\n\n\n<p><\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"660\" src=\"http:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/Nuut-en-Vars-1024x660.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-6846\" srcset=\"https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/Nuut-en-Vars-1024x660.jpg 1024w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/Nuut-en-Vars-300x193.jpg 300w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/Nuut-en-Vars-768x495.jpg 768w, https:\/\/digbyu.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/Nuut-en-Vars.jpg 1280w\" sizes=\"(max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><\/figure>\n\n\n\n<p><em>Rom\n12:2 Julle moenie aan hierdie sondige w\u00eareld gelyk word nie, maar laat God\njulle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat\ndie wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.<\/em><\/p>\n\n\n\n<p>Deur hierdie daagliks bewuswording en oorgawe sal nuwe, vars gedagtes deur ons kan ontkiem. Mag ons ons binnegrond voorberei daarvoor elke nuwe, liewe dag. <br><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Spreuke 4:23 (DB) Wees versigtig wat jy dink. Jou denke kan jou lewe ingrypend be\u00efnvloed. Die eerste maand van die nuwe jaar l\u00ea op sy rug en ons smag dalk alreeds na \u2018n stadiger leefpas. . . Ons het elke nuwe jaar soveel nuwe voornemens, maar ons besigraak laat baie daarvan vinnig kwyn. Dit tref <span class=\"ellipsis\">&hellip;<\/span> <span class=\"more-link-wrap\"><a href=\"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/2020\/01\/31\/immergroen-vars-en-nuut\/\" class=\"more-link\"><span>Read More &rarr;<\/span><\/a><\/span><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":6845,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[5,7,12,11,9,10,6,4,3],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/6847"}],"collection":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=6847"}],"version-history":[{"count":22,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/6847\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6869,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/6847\/revisions\/6869"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/6845"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=6847"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=6847"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/digbyu.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=6847"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}