Fil 3:10 Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van sy opstanding te ondervind …
Opstandingslewe
Hy het na ons oorgekom
Hy het die dood oorkom
ons die ewige dood laat ontkom
Hom het ek so lief!
ek kan iets oorkom . . .
ek kan enige iets oorkom
verrys ek, verenig met Hom . . .
Die wolke oor Kaapstad die afgelope Paasnaweek het vir my die boodskap duidelik uitgespel:
Gebed: Dankie, opgestane Heer, dat U u opstandingskrag elke dag aan ons bied, reeds hier en nou, dat ons daaruit kan lééf.
Ja, wonderlik dat ons kan leef uit Sy opstandingskrag. Veral hierdie tyd het ons dit ook so opnuut ervaar.