03Mar 2016 Soetsappig, of nie? by Marita Roos ⋅ Leave a Comment Kol 4 : 6 Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te antwoord. Versoeting o groot Chemikus distilleer uit my lewensvog die soetste nektar sodat die by my U daarin proe Posted in: bewustheid, gebed, liefde, oorgee, verwondering