28Apr 2017 Wees stil en sien . . . by Marita Roos ⋅ 1 Comment “The world is in truth a holy place.” – Teilhard de Chardin Flits wanneer spraak, woorde, staak en ek stil genoeg raak binne hierdie aardstaak kom die diep wéét: áls hier is kykspleet. Hoe kon ek weer vergeet! Posted in: bewustheid, blydskap, dankbaarheid, gebed, liefde, oorgee, verwondering
Ja, ons kyk deur ‘n dowwe spieël in ‘n raaisel, maar een dag …..