Mattheus 1:23 “Die maagd sal swanger word en ‘n Seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem.” Die naam beteken God by ons.

Engelvere vir Immanuel-gedig

“Christ could be born a thousand times in Bethlehem – but all in vain until He is born in me.”  ~ Angelus Silesius

IMG_1321

Immanuel

so is U gebore:
Heilige na stalvuil uitgewerp . . .
maar daar waar
heilig en onheilig
heilig vermeng,
word ons hemelskoon
nie meer verlore
want só is U gebore

Gebed: Heer, wees my genadig, help my dat my stal tot U beskikking sal wees sodat gebeur wat U wil laat gebeur.

One Thought on “Heilige geboortes

  1. Zaaiman en Jannij on January 1, 2016 at 10:09 am said:

    Ja, so het Hy homself verneder om ons te verhoog. Dankie, so mooi gestel Mariet.

Leave a Reply to Zaaiman en Jannij Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation