Lukas 18:41 “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” En hy antwoord: “Here, dat ek kan sien.”

“And now here is my secret, a very simple secret: It is only with the heart that one can see rightly; what is essential is invisible to the eye.” Antoine de Saint-Exupéry, The Little Prince

“The most beautiful things in the world cannot be seen or touched, they are felt with the heart.” Antoine de Saint-Exupéry, The Little Prince

When you really gaze at something, you bring it inside you. John O’Donohue

Matt 6:22 “Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog goed is, sal jou hele liggaam lig hê.

Met gister se Hemelvaartsdag en met Pinkster net om die draai, deel ek graag hierdie liglied met julle.

O Light of Life!

O Light of life, O pure Light divine
Thou art in us; our ember is thine
Kindle our faith, give hope when we fear
Deepen our love, Thy fire appear.
Light of our souls, thou spark at our birth
Grow bright in us, shine in all the earth.

O Light of life, O true Light of peace
Storms will arise, let Thy light increase
Pierce through dark clouds, give pause to the proud
Let Thy shafts fall, lift humble heads bowed.
Answer our pleas, melt hearts in Thy flame
Make us as one, as one in Thy name.

O Light of life, O sweet Light of grace
Thou bids us come, we follow apace
See the bright tree, behold the white fruit
Feasting we weep, we witness the root.

O Light of life, O dear Light of love
Come wash us clean, send forth Thy white dove

Fill us with fire, enlighten our eyes
Help us to love, ’tis price of the prize
Then let us come, enrobe us in white
Clinging to Thee, light unto Thy light.

Light unto light

O Light of love

Amen

1 Petrus 2:9 Julle, daarenteen, is ‘n uitverkore volk, ‘n koninklike priesterdom, ‘n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig.

Tussen al die woelinge en onstuimige gebeure, met die algemene verkiesing net om die draai, is die kruis van Jesus altyd rigtingwysend daar en wil ons uitnooi om aan te hou trek op hierdie pad.

Hieronder is ‘n pragtige gebed wat ons hiermee kan help:

GEBED OM KALMTE:

Here, skenk ons die kalmte
om die dinge te aanvaar wat
ons nie kan verander nie,
die moed om die dinge te verander wat ons kan,
en die wysheid om te weet wat die verskil is.
Om een dag op ‘n slag te leef,
een oomblik op ‘n slag te geniet,
swaarkry te aanvaar as die weg na vrede,
die sondige wêreld, soos U gedoen het, te vat soos wat dit is
en nie soos ons dit sou wou hê nie,
in die vertroue dat U alles ten goede sal laat meewerk
as ons in oorgawe aan u wil leef –
sodat ons redelik gelukkig sal wees in hierdie lewe
en vir ewig die hoogste geluk by U sal ervaar.

(Effens aangepas uit Trevor Hudson se boek ‘Gebed om kalmte’)

Jesus se woorde bring vir ons bevestiging van sy liefde en troue sorg op die pad:

Joh 14:27 “Julle hoef nie bekommerd te wees nie. Ek los ook vir julle ’n geskenk wanneer Ek weggaan: vrede! Moet dit egter nie verwar met die oppervlakkige vrede van hierdie wêreld nie. Dit is vrede wat iemand net by My kan kry. Daarom hoef julle nie gespanne of selfs bang te voel oor die toekoms nie.

Mag ons in hierdie tyd fyn ingestem bly op u stem sodat ons elke oomblik in u vrede kan leef en so u wonderbare lig aarde toe bring.

Handelinge 17:27 “God se doel met die nasies was om Hom te soek…

Die afgelope ruk verfraai die swaeltjies ons lugruim.

‘n Groot avontuur lê voor. . .

Hulle is op soek, op reis, na meer van die son, om soveel moontlik lig te vind, en is wonderbaarlik geskape daarvoor!

Hoe kan hulle, sonder enige kompas of kaart, hul weg vind na die plek waar daar oorvloed lig is, terwyl óns so dikwels die pad byster raak en koers verloor?

Matt 6:22 NLV “Jou oog is ’n lamp vir jou liggaam. ’n Suiwer oog laat die lig instroom sodat jou binneste geheel en al lig word…

Sê nou maar net dis die eerste keer wat jy hierdie lewende wese sien;

Hoe sou jy dit aan iemand beskryf?





Nadat ek hierdie oefening gedoen het, het ‘n duif, ‘n alledaagse duif in ons tuin, vir my ‘n skoonheid, ‘n perfeksie gekry wat ek vantevore totaal misgekyk het.

Here, help ons om stil, nuut en vars, soos met kinderoë, te kyk na iets “oorbekends”, so asof ons dit vir die eerste keer sien. Dalk kan jy die oefening doen op iemand na aan jou, ‘n dier, plant of ‘n boom of wat ook al. Miskien word mens onverwags verras. . .

The real voyage of discovery consists not in seeking new landscapes, but in having new eyes. Marcel Proust

Die klein prinsie het die geheim geken:

“And now here is my secret, a very simple secret: It is only with the heart that one can see rightly…” Antoine de Saint-Exupéry, The Little Prince

Here, U wat alles nuut maak, suiwer ons harte en oë sodat U lig ons binnestroom en ons werklik kan sien soos U wil hê ons moet sien! Ons weet dit gebeur wanneer ons al meer en meer in verwondering leef.

Ons ry onlangs laeveld toe en op pad sien ons dié pienk en wit weelde, soos altyd hierdie tyd van die jaar. Hul skoonheid is onweerstaanbaar. Ons moes net stop en nader gaan:

Met my nuuskierigheid opnuut geprikkel, lees ek die volgende raak op die internet:

There is a legend that the Cosmos flower got its name by a Spanish priest who developed these flowers in mission gardens of a monastery. The priest noticed how symmetrical and aligned petals of the Cosmos flowers were so that he decided to name them by Greek name for the ordered universe – cosmos.

En verder:

The typical meaning of this flower is ‘love flower’. This flower is often used to illustrate one’s deepest feelings of love.

Joh 3:16 “God het die mensdom só liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe sal hê.

Skielik sien ek hierdie nederige veldblomme in ‘n totaal nuwe lig. . .

Here, mag elke kosmosblom hierdie Lydingstyd ons herinner aan U liefde van kosmiese proporsies vir elkeen van ons!

Mag die diep ervaring hiervan oprys in ‘n lied van eindelose dankbaarheid en liefde teenoor U, Koning van die kosmos, Koning van my hart!

Ons is gemaak om U te soek, dis hoe ons bedraad is.

Augustinus verwoord dit: Die hart van die mens soek na ewigdurende vrede en geluk. U het ons vir Uself gemaak, o Here, en ons hart bly onrustig tot die siel rus vind in U.

Jeremia 29:13 As julle heelhartig na My soek, sal julle My vind.

God is altyd daar:

And A Meadowlark Sang

“The child whispered, ‘God, speak to me’
And a meadow lark sang.
The child did not hear.

So the child yelled, ‘God, speak to me!’
And the thunder rolled across the sky
But the child did not listen.

The child looked around and said,
‘God let me see you’ and a star shone brightly
But the child did not notice.

And the child shouted,
‘God show me a miracle!’
And a life was born but the child did not know.

So the child cried out in despair,
‘Touch me God, and let me know you are here!’
Whereupon God reached down
And touched the child.

But the child brushed the butterfly away
And walked away unknowingly.”

(Ravindra Kumar Karnani)

Here, U het self gesê: Soek en jy sal vind… (Matt 7)

Maak ons wakker sodat ons met al ons hartsintuie wawyd oop U sal raaksien en ervaar, want U is altyd oral en in alles!

Soms, in ons soeke na U, besoek U ons op unieke, persoonlike en lewensveranderende maniere. . .

Psalm 124

If it were not for You, O Beloved,
You who make all things new,
Fear and chaos would reign
in every heart; in You
will I trust forever

 

When doubt threatens to overwhelm
and separate me,
when anger makes me blind,
Then You, O Merciful One, are
ever-ready
to Awaken the holy, the sacred within me;
Then do your Living Streams of Grace enfold me.

Blessed are You, who are a very
Presence to us,
A comfort to troubled hearts!
Grant us the strength of eagle wings,
the courage to soar to new heights!
Break within us the bonds of fear
That we may live with love!

Our guidance comes from You,
O Counselor,
Blessed are You, O Giver of life!
Beloved of my heart!

Uit: Psalms for Praying, An Invitation to Wholeness.  Nan Merrill