Joh 15: 5 “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.

Hier in die lente, waar daar oral nuwe lewe is, of aan die gebeur is, ervaar ek iets van Jes 43:19a Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom. . .

IMG_7817

Ons hou van nuwe dinge en gebeure, maar dit kan ook soms vrees meebring, vrees vir die onbekende, die onsekerheid oor wat gaan kom.

IMG_7831

Hy weet dat die meegee vir ons soms soos ‘n lewenstryd  voel, maar die antwoord lê daarin om aan Hom verbind te bly en toe te laat dat Sy lewenskrag deur ons vloei. . . So berei Hy ons voor vir ons lewenstaak.

IMG_7804

Joh 15: 8 My Vader word juis daardeur verheerlik dat julle baie vrugte dra en my dissipels is.”

IMG_7801

2 Thoughts on “Heilige verbintenis

  1. Zaai en Jannij on September 2, 2016 at 7:49 am said:

    Ja, die lente bring darem baie gedagtes van nuwe lewe in mens op. Dankie Mariet vir sulke mooi gedagtes dat jy ons daaraan herinner om ons oë oop te hou vir al die genade wat ons ontvang.

  2. Veronica Botha on September 9, 2016 at 3:22 pm said:

    As die Sy lewenskrag deur ons vloei, sal ons baie vrugte kan dra.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation